KOM TOER SAAM IN ISRAEL / COME TOUR ISRAEL WITH US
26/03/2011 - 04/04/2011
Ons sal plekke besoek soos / We will visit places like:
1. Jaffa (Jafo), vanwaar Jona probeer wegvlug het na Tarsis. (Jona 1:3) /
Joppa from where Jonah tried to flee to Tarshish (Jonah 1:3)
2. Emek Haelah (Vallei van die terpentynboom) waar Dawid vir Goliat verslaan het. (1 Samuel 17:19) /
The Valley of Elah where David killed Goliath. (1 Samuel 17:19)
3. Die berg Karmel waar Elia die Baalpriesters verslaan het. (1 Konings 18) /
Mount Carmel where Elijah had the face-off with the Baal priests. (1 Kings 18)
4. Nasaret waar Jesus grootgeword het. /
Nazareth where Jesus grew up.
5. Tabgha en die berg van Saligsprekinge, waar Jesus o.a. 5000 mense gevoed het. (Mattheus 5) /
Tabgha and the mount of Beatitudes, where Jesus also fed 5000 people. (Matthew 5)
6. Ein-Gedi waar Dawid vir Saul weggekruip het. (1 Samuel 23:29) /
En-Gedi where David hid from Saul. (1 Samuel 23:29)
7. Die meer van Galilea, waar Jesus op die water geloop het. (Mattheus 14:25) /
The Sea of Galilee where Jesus walked on the water. (Matthew 14:25)
8. Jerusalem, die Klaagmuur, die stad van Dawid, die poel van Betesda, die tuin van Getsemane, die huis van Kaiafas, die Via Dolorosa, Golgota en die Tuingraf, ensomeer. /
Jerusalem, the Wailing Wall, the city of David, the pools of Bethesda, the garden of Gethsemane, the house of Caiaphas, the via Dolorosa, Golgotha, the Garden Tomb etc.
Klaagmuur / Western Wall
Indien u belangstel om nie meer net die Bybel te lees nie, maar IN die Bybel te wandel, stuur asb. ‘n e-pos na tg@oicb.co.za met die woorde: “Ek stel belang in die 2011 Israel toer”, of skakel of sms ons by die onderstaande selnommer. Ons sal dan na u toe terugkom per e-pos met die nodige dokumentasie wat u moet voltooi en instuur. Die KOSTES beloop R19 700 per persoon, sakgeld uitgesluit, onderhewig aan die wisselkoerse. ‘n DEPOSITO van R2 650 sal betaalbaar wees BY REGISTRASIE en die finale balans teen 26 Januarie 2011. Slegs volopbetaalde toerlede sal die toer kan meemaak. Die toer is ongelukkig beperk tot net 30 lede. /
If you are interested to no longer just read the Bible, but to walk IN the Bible, please send an e-mail to tg@oicb.co.za with the words: "I am interested in the 2011 Israel tour". Or contact us on the cell number below. We will send you an e-mail with the necessary documentation that must be completed and sent to us. The COSTS of the tour will be R19 700 per person, pocket money excluded, subject to the exchange rate. A DEPOSIT of R2 650 is payable UPON REGISTRATION and the final balance by 26 January 2011. Only fully paid tour members will be able to join us. The tour is unfortunately limited to only 30 persons.
Ons hoor graag van jou, en sien jou graag saam met ons in Israel!
We would like to hear from you and to see you with us in Israel!
tiaan & joey gildenhuys
Kantoor: +27 76 449 8701



Mount Carmel Tel Megiddo & Jisreel Vallei (Armageddon)


Mount of Beatitudes & Sea of Galilee Kameel ry op Olyfberg


At Western Wall Op berg Karmel & Jisreel Vallei


Golgotha Masada Kabelkar


Ontstaan van Jordaanrivier by berg Hermon Dead Sea swim


At Yardenit Baptismal site Yardenit Doop