Outreaches: Testimonials

//Outreaches: Testimonials
Outreaches: Testimonials 2017-09-29T14:14:10+00:00

ZIMBABWE OUTREACH 4 – 10 AUGUST 2015

It was a great privilege and an awesome opportunity to once again go to Zimbabwe on a 6 day outreach.

The team, consisting of 5 members of our ministry, met in PTA on 3 August 2015. The team consisted of Len de Jongh from Kimberley, who was the team leader on this occasion, Jan Badenhorst from Pretoria, Gerhard Short from Mookgophong, who we picked up on our way to the border, Ryan Beukes from Carletonville, and myself from Carletonville.

We left Pretoria at 02h00 the Tuesday morning and headed for the border at Beitbridge. As is our usual custom, we had communion at the Hendrik Verwoerd tunnels near Musina. We had no trouble crossing the border this time and on our way back out again we crossed in a record time.

God’s hand was evident the whole time. We reached Norma Jean’s guesthouse by late afternoon. Our stay there over a week was very blessed indeed. The owner Norma Jean allowed us to pray with and for her. She had several injuries because of a black- out she had and a fall breaking her arm and causing head injuries. We prayed for her recuperation.

The following morning, Wednesday the 5th of August we left early for Masvingo, 30km from our lodging at Norma Jean’s at lake Mutirikwe or better known as lake Kyle. The whole area up to Masvingo is called Greater Zimbabwe. The Zimbabwe ruins are also situated between lake Mutirikwe and Masvingo.

Arriving at Masvingo we met with our Zimbabwean friends, Pastor Sonykiss Chimbuya, Pastor Gift Rampala from Buluwayo and Pastor Chatani Ndavani from a rural area outside of Mukonde Village, Masvingo. It was good to meet up with them again. We offloaded a lot of gifts, clothes, Bibles and Bible study material at Pastor Sonykiss’ house, for he is in charge of his church and ministry in Masvingo.

We left for the mountains and one of Pastor Sonykiss’ churches at Chikomba / Gweru. We first stopped at a food warehouse in Masvingo to buy supplies for “the people in the mountains” as we learned to call them! Mealie meal, soya mince, soap and cooking oil was the main items bought.

On our way to the mountains of Gweru we stopped by Pastor Never and his church at Chikomba. We prayed with them and gave them some of the provisions and gifts from South Africa like anointing oils.

Arriving at the mountain church and school we met up with Pastor Ernest, an old friend and familiar face at each year’s conference at Masvingo. The area at Gweru is known as Makoni (Manicaland). We met up and were introduced to the headmaster and the tribal chief welcoming us and giving us permission to minister in their area as per their customs. Pastor Ernest and his church received all the provisions of food, some of the Bibles and cultivating equipment. Pastor Ernest was so impressed he impressed on us that he wanted to show us his farm about 4km away. Later that evening Len de Jongh and I ministered separately to the church.

Early the next morning we left for Masvingo for the Pastor’s conference which was a tiring 380km away. At this stage Jan Badenhorst fell ill with a terrible flu. Gerhard Short and I had to manage the conference which started at 12h00. Ryan Beukes and Len de Jongh bought the food for the conference. Afterwards they left for our lodging place and for Jan to rest up before and for Jan to rest up before the weekend conference.

The Pastor’s conference went well and was well attended by various pastors, bishops and reverends.

Friday was our day off. We as a team went down to the lake for prayer time. Jan was feeling better. Afterwards we went to Morgenster mission station to have a look around. It has a rich history and was the first mission station of the old Rhodesia. The rest of the day was spent in quiet time and with team fellowship!

Friday evening the conference started and our team had time to preach till Saturday afternoon. On Sunday Jan, Gerhard and I finished off our Zimbabwe outreach at Pastor Sonykiss’ church. Len and Ryan went to pastor Chatani’s church 22km outside Masvingo on the Beitridge road.

Like I said, it was a privilege to once again visit Zimbabwe on this outreach. The Lord has spoken to each and everyone on our team on the way we will be ministering in Zimbabwe in future. Over the years we have grown and matured to such an extent that each of us can go on our own. Taking with us other men who we can teach and introduce to our friends over there, building their own relationships.

Our plan for next year is to split into three separate groups. We will cross the border together. One group will go to Bulawayo. The other to pastor Chatani’s church near Cheredzi. And the third group to Masvingo and surrounding churches. We will be evangelising in these areas. On the Friday we will all come together in Masvingo for the conference.

Please pray with us for the future outreaches to Zimbabwe.

All honour and glory to our Lord and Saviour, Jesus Christ.

Johan Le Roux

 

*********************************************

6 – 12 AUGUSTUS 2013

Dit was vir ons weer ‘n groot voorreg om deel te wees van ‘n span wat God se Woord in Zimbabwe gaan verkondig het. Ten spyte van die moedeloosheid wat heers  (mense het vir verandering gebid)  na die verkiesing, hou die mense nog steeds aan Jesus vas.  Daar is nog steeds groot armoede, maar ons enigste hoop is Jesus al het ons nie elke dag al die antwoorde nie.  God se Woord is duidelik dat in die laaste dae die wêreld net erger sal word en daarom kan ons uitsien na Jesus wat ons kom haal.

Aan almal wat deel was van die uitreik, gebede en skenkings wil ons as OICB-groep baie dankie sê en bid dat Jesus julle oorvloedig sal seën.

Jesus groete.

Jan Badenhorst (OICB Groepleier)

******************************************************

My Getuienis – Pierre Gildenhuys (15 jaar oud)

Die Here het op my hart gesit dat ek geld moet vat en bybels koop om uit te deel, ek het so gedoen en daarna was ek uit genooi om ‘n Zimbabwe toer saam met OICB by te woon, ek was baie opgewonde, ek het saam met oom Johan in ‘n kar gery 2 uur die oggend, ons het dwars deur tot by die grens wakker gebly en lekker gelag en gekuier, die toer was my eerste keer land uit!

‘n Baie groot ondervinding vir my! Ek het geleer om te doop in ‘n dam met krokodille. Die arm mense daar het my ‘n nuwe perspektief gegee op lewe en wat dit regtig beteken om nie skoon water te he nie. Ons het deur die toer baie vir mekaar en met mekaar gelag en dit baie geniet. Dit het my lewe in baie opsigte verander. Om die toer in ‘n paar woorde op te som, Awesome ervaring en ek soek meer!

********************************************************************

Persoonlike getuienis Gerhard Short (2013)

Eerstens dankie JESUS vir so ‘n groot voorreg om U evangelie te mag gaan verkondig het in ‘n land soos Zimbabwe.

Dan aan die manne Tiaan, Jan, Len, Johan en Pierre dit was vir my ‘n voorreg om saam met julle te kon gaan om as manne van dieWoord die Waarheid te gaan verkondig aan mense wat dit so nodig het.

Aan elkeen wat ‘n bydrae gemaak het ten opsigte van finansies, skenkings, gebede, sms”e, eposse, of telefoon oproepe, mag ons ABBA VADER julle 100 voudig daarvoor seen.Elkeen wat ‘n bybel gekoop of gestuur het baie baie dankie, julle sal nooit weet hoe dankbaar die mense  daar daaroor was nie.

Ek weet verseker dat ons besoek aan daardie land ‘n geweldige groot inpak op daardie mense se lewens gehad het, en ook ‘n baie groot verskil gemaak het.

Dit was vir my persoonlik baie emosioneel om te sien hoedat mense wat regtig niks het nie die HERE kan loof en prys al het hulle dae laas iets gehad om te eet, al is die klere wat hulle aanhet miskien die enigste  wat hulle het, hulle  is almal baie vriendelik en bedagsaam en hanteer jou met die nodige respek en is tog so, so dankbaar vir die feit dat ons van SA af kom om die evangelie met hulle  te kom deel.

Die kleinste goedjies in ons oe maak vir hulle werklik ‘n groot verskil en die hoeveelheid kos wat ons kon aankoop wat later uitgedeel gaan word aan die wat deel geword het van die nuwe kerke wat gestig is gaan regtig honger magies voed en vir die mense werklik wys wat en wie JESUS werklik is.

Die swart pastore aan daai kant is 100% van VADER afhanklik om te oorleef en vir al hulle daaglikse behoeftes, kos, klere,  hulle blyplekke wat besonder duur is asook hulle water en ligte wat meer af as aan is.

Elkeen van hulle se kos word buite die huise op oop vure voorberei want die krag was werklik meer af as wat dit aan is en hulle het nou al geleer om eerder buite kos te maak as binne.

Nog iets wat vir my persoonlik baie opvallend was, was die feit dat hulle kinders baie goed gemanierd is hulle sal jou elke keer as hulle jou sien beleefd kom groet en vra hoe dit gaan.

Die kos is baie duur en hulle oorleef maar meestal op mielie pa. Vleis is vir hulle absoluut ‘n bederf en hulle eet miskien een keer in ‘n week ‘n baie klein porsie vleis. Hulle geloof is opreg en hulle dien die HERE met n passie, hulle sing uit hulle  harte uit en kan vir dae aanhou om te sing en te lofprys.

Daar was ‘n groot verwagting onder hulle dat dinge sou verander het na die verkiesing maar toe minister Robert Mugabe weer ingestem word was hulle almal se gemoedere maar swaar gewees.

Voordat ons na Zim vertrek het het ek een more op die berg gaan bid en die HERE wys toe vir my ‘n koraal boom, die droe boom verteenwoordig die land en die geweldige droogte wat tans daar aan die gang is en bo op die droe boom is daar die pragtigste rooi blomme wat die bloed van JESUS verteenwoordig wat deur hulle land gaan spoel en die dinge daar verander en regruk.

Toe ons een more die voorreg het om die Kyle dam te besoek staan daar ‘n koraal boom by die damwal, ek roep toe die pastore bymekaar en vertel hulle van die visioen wat ek gehad het oor die droe boom en die bloed van JESUS en hulle was toe almal in vervoering oor dit wat die HERE besig is om te doen.

Ek kon een more terwyl almal besig was met lofprysing en aanbidding nie ophou om hartveskeurend te begin huil nie, want die HERE wys toe vir my dat hierdie mense wat hier voor my staan het niks nie, nie eers kos om te eet nie maar hulle kom en hulle kom kry die Brood van die Lewe, want dit is al wat hulle het om aan vas te hou en wat hulle het om te vertrou. Dit was vir my nogal ‘n eye opener aangesien ons soveel inhibisies het oor dinge en hulle kies om die HERE te dien terwyl daar volgens die wereld vir hulle geen hoop is nie.

Prys die HERE dat HY hulle enigste hoop is en dat ons kon gaan om SY hande en voete te kon gaan wees vir die mense van Zimbabwe.

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik gemaak het om ‘n verskil te kon gaan maak in daardie mense se lewens hoe gering ook al, hulle kon nie genoeg dankie se vir alles wat ons saamgebring het nie so dankie dankie aan’ n ieder en ‘n elk wat ‘n verskil gemaak het daar en ook hier by die huis.

Wees geseend in JESUS CHRISTUS se Naam.

           ***************************************

MY EERSTE ONTMOETING MET ZIMBABWE (2013)

Vriendelik was ek verplig na ‘n selfoon-gesprek 1 dag met Len om saam te gaan op die Zim. toer. In die begin was ek skepties want net die gedagte v.d. grens met al die teenstand daar het my erg afgesit. Dan is dit nog Zim. waarvan ons praat: Net die Naam Rob Mugabz gee ‘n naar gevoel vir enige iemand wat regverdig is. Ek het eers saam gejoke dat ek sal saamgaan maar soos die tyd nader kom het ek toe ingestem in my stilte om die ervaring saam my mede gelowiges te gaan onderneem. As EX-rassis was dit nogals iets anders om uit my comfort-zone te beweeg na ‘n bankrot land en die Woord te gaan deel aan van die verlorenes en armstes van die wêreld.

Die oggend het aangebreek waar ek TEEN MY WIL reeds 1uur die oggend moes vertrek grens toe….

Die rit was goed en geseend maar toe die son sy kop uitsteek kon ek nie meer my oë oophou nie en dus het ek vir die 1ste keer ooit in my eie kar as passasier gery. Die grens word toe ‘n werklikheid…dis nag, deurmekaar, stadig…als wat nie goed is nie…steeds kon ons Vader se hand beleef in guns en kalmte.

Ons is eventually daar deur en Zim. ingegaan en kilometer vir kilometer die nuwe dor land beleef. Waarlik ‘n mooi land wat sleg verwoes is deur die mens wat afwyk van die Woord af. Ons het die aand by ‘n wildsplaas gaan slaap wat great was tussen ons manne in ‘n “foreign land” onder Vader-hand. Ook goed gewees om te kon hoor wat in die wit boer se hart is/was teenoor die land & sy plaas…en kon identifiseer waar Jesus Sy verskil kan maak sou jy HOM Sy kans gee.

Die volgende oggend het die toer begin en die 1ste kerk is geplant. ‘n Lieflike ervaring hoe mense wat MINDER as NIKS het, saam trek vanuit haaglike omstandighede om die Woord van God te hoor en aan te neem. Jonk tot oud was teenwoordig en wil net meer weet en hoor. Die feit dat ons nie hul taal kan praat nie en hul nie lekker terug kan praat nie het sake wel belemmer met persoonlike sessies maar, via hulp van tolke het daar deurbrake gekom.

Toe dit kom by die doop vd gelowiges was almal ewe warm om gedoop te word. In SA wil 95% mense gedoop word as die weer reg is, water warm genoeg is, kleredrag reg is, ens…maar daar in Zim, nadat ons +/-2.5km in die bos in geloop het na die dam waar glo krokodille en seekoeie is/was, om gedoop te kon word. Ek, Len en die jongman (Pierre) het die water ingegaan om te doop en voor ons het +/- 80 gesigte ons met vrees aan gekyk hoe ons in daardie dam kon staan. Hierdie mensies het hul lewens-dreigende vrees oorkom van krokodille en seekoeie…en die water in gestap om gedoop te word. Ek het van 6-80 jr oud gedoop…prys die Here in die hemele !

Ons het kilometers in die bos gery, die land beleef & ervarings gehad. Die seminaar het begin en almal het kans gekry om lesings aan te bied en die Woord oor te dra. Ons het verseker weerstand via die staat se informante gekry maar a.g.v gebede & die Heilige Gees het hul nie ver gekom nie. Ons het kos gekoop en aan baie voorsien wat nie het nie. 2 Dinge wat uit gestaan het was:

* Hoe klein kidz: +/- 4-6 jr oud, borde kos inpak wat ek 2 keer na sal kyk…

* Jan het gevra ons moet vir ‘n betrokke dogter (+/-9jr) ‘n speelding gaan koop.

Ek en Len het gaan soek maar dis ‘n grappie want duidelik word daar nie speelgoed gekoop/verkoop nie want die US$ word vir kos gebruik. Na ‘n gesoek kon ons in SA-terme ‘n R15 plastiek speel ding kry wat ons daar R80 gekos het…en vir haar gegee. Ek het nog NOOIT ‘n kind so vol vreugde gesien met ontvangs van ‘n “stupid” plastiek geskenk soos sy nie en haar eerste woorde was: “May God bless you”…met baie dankie-sê woorde daarna.

Ek het mense beleef waar skotelgoed was seep ‘n luxury is…nie ‘n moet nie maar ‘n mors van geld is. Waar hulle borde was met water & kaal hande so skoon soos my masjien dit was ???? Vra ek jou ? Waar mense met dieselfde klere die hele seminaar deurstap want dis nie net hul mooiste nie maar hul enigste. Dit was goed om te beleef en te weet dat deur al hul verdrukkinge en pyne hul besef dat alles wat goedheid en guns is, deur Jesus kom. As dit nie vir Jesus was nie, was van hulle al dood. Ja, so bring Jesus lewe aan die wat IN HOM GLO !!

Ons gastehuis was ‘n terug geneemde plaas wat ek glo, eenmalig GREAT was maar wat tans verlate en verwoes is. Die storte is ‘n grap, krag is slegs op “happy hour” en onderhoud is geld-mors. Toe ek 1 dag kla oor “geen warm water” nie kon die swart vrou nie verstaan waaroor ek kla nie…ons het dan lopende water? Sy’t nie my comfort zone vertsaan nie en ek het haar nood-lewe erken waaraan sy gewoond is aan: Lopende water is ‘n totale luxury.

So is ons trip toe klaar, duisende rande is uit gegee en siele is gewen…en ander se geloof net weer bevestig. Ons het 110% guns beleef met die terug keer deur die grens hoe Vader ons laat deur gaan het op ‘n nuwe TYD en gemak VS die inkom.

Ter afsluiting, dit was ‘n great experience om saam my mans vriende in die geloof ‘n land oor die grens in nood te gaan besoek en om Jesus se lig te kon skyn. Om te beleef wat ‘n land sonder Vader is, is NAG !! Ons is nog baie bevoorreg en vry in ons land..vir hoe lank weeet ons nie maar wat ek weet is, elkeen moet seker maak sy geloof in Jesus is ge-anker en dat jy bereid is om in SY Naam deur dik en dun te gaan…

Laat die wat ‘n oor het, hoor…

Vrede en blessings aan elk in die naam van die Koning bo alle konings…Jesus Christus…our coming King…amen !


Johan Viljoen, Pretoria

***********************************************************

OICB/AICM IN ZIMBABWE:
REPORT OF AN OUTREACH TO ZIMBABWE
FROM 6 TO 13 AUGUST 2012

OICB (Authority In Christ Ministries) have returned from a recent outreach to Zimbabwe over the period 6-13 August 2012. The team consisted of seven men, of whom five were from the OICB group and two were friends of OICB who were invited to minister on the outreach. All of us have ministered in Zimbabwe before.

The aim of the visit consisted of two parts: The first objective was in support of a local pastor in planting a new church in a rural area, whilst the second part was to minister in the vicinity of Masvingo at various churches and at conferences which take place on an annual basis.  During the planning phase of the outreach, we decided on our team and spiritual leader JC (Johan) being part of OICB.  His leadership and support was a blessing throughout the trip.

Our hosts in Zimbabwe, Gerhard and Trudie Burger live in Masvingo.

The team departed for Zimbabwe on Monday morning, 6 August 2012 at 3:30am from Pretoria in two vehicles hauling a trailer each. The supplies carried, were destined for the churches and the Burgers.  Bibles, tracks and the Gospel of John were part of our load including each person’s personal kit. The loads stretched our transport and trailers to their limits, which later manifested in a breakdown in the rural area. The team led by JC, approached the outreach with much prayer, knowing and understanding our Lord was first in all and that we would be subject to Him in all our doings. At the borders, roadblocks and other opportunities tracts and the gospel of John in Shona, were freely distributed by the team.

On arrival at Masvingo we offloaded much of the needs that we transported, at Pastor Sonykiss’ home; there after continuing to overnight at the Burger’s, who always have a meal ready for visitors.  Their hospitality and support can only be commended.

The next morning, day two of our visit was spent on the purchasing of supplies for the outreach in the rural areas and repacking of vehicles to accommodate three pastors on our mission to the rural area in the Mutare area in the Manica province, some 300 km distance by road from Masvingo.

We arrived at our destination at 15:00, after a breakdown on one of our trailers.  An axel spring broke due to the weight of our supplies. The trailer was innovatively made mobile by our team members on a “Boer maak ‘n Plan” method and we were able to complete our trip with the trailer fixing it later in Masvingo.

We offloaded, prepared for the occasion and as a team met up with the local chief who gave us permission to operate in his area.  

People in the area are very poor and money is scarce, trying to sustain themselves on subsistence farming, planting of crops and owning livestock. Living off the land, with the present situation due to drought has resulted in a food shortage in the area.

For two nights we ministered with the pastors and local pastors at two venues, of which the first was to plant a church.  We thank our Lord for enabling us to assist and plant a church which will be served by the local pastors in the future. The “Jesus Film” was shown in the open skies on a big screen set up by the team.  On enquiry to some locals, they mentioned that the last time any of them saw anything on a screen was in 1971.  The “Jesus Film” resulted in many giving their hearts to the Lord and received Christ as their Savior. The team of 12 supported and prayed for the sick and for other requests. Due to support from South Africa we were able to supply many with maize meal, beans and soap.  Pre-prepared food to all, was also supplied after the ministry on the first evening.

The mornings following, people gathered for further ministering and received tracts and the Gospel of John.  We were grateful that the Spirit of God had moved in the two communities and many of them were baptized in the nearby local river.  We therefore were full of joy as God had blessed the area and the people.

After returning from the rural outreach, the team repaired the trailer and rested for a day, visiting the Kyle Dam, whilst the remainder of our stay was with the Burger’s in Masvingo.

On Friday 10 August 2012 preparations started for a conference in a local venue for the Church of Christ Ministries International which is led by Pastor Sonykiss. Many people attending came from the rural areas. In the congregation were mothers with babies, HIV positive people, orphans and the elderly.  Once in Zimbabwe, one cannot come back home but unchanged.  One only realizes that we in South Africa have been blessed to have so much, although the poor are here too.  At least, when babies die, it is in the news.  In Zimbabwe people and babies die of hunger, and nothing is said about the situation.  They have truly lost a lot of what we take for granted, but they hang on to Jesus as their foundation, as there are many testimonies of God’s hand in their lives. Our own experience at our hosts was the scarcity of electricity and water that are cut off at random for long periods.

During Friday evening and Saturday the focus of the team was on the conference of the Church of Christ Ministries International, where our team members were involved.  On Sunday our members were invited to minister at various churches and conferences.

One also has to realize that a whole generation in their communities has been taken out, due to persecution, war and aids.  This can be observed in the women who have lost the ability to knit or sew, a skill that has not been passed on due to the situation.  There is continuous excitement at our hosts’ home, because women are being trained in the ability to care for families in the making and repairing of their own clothing.

We returned to South Africa on Monday 13 August 2012, knowing that our Lord had used the OICB group in a wonderful way in His kingdom. Praising God for support from the Burgers and the opportunities we had there for the Kingdom. On arrival we received a sms message from one of the pastors who was supported by our outreach in Zimbabwe:

Thanks for the visitors you send to our church many people were healed and the teaching was so good many people know the truth may God bless you and your wife. Pastor Gwara

The team was blessed by all the prayers and support to enable the outreach.

We greet with the following:

“We give thanks to God always for you all,

making mention of you in our prayers, remembering without ceasing your work of faith, labour of love, and patience of hope in our Lord

Jesus Christ in the sight of our God and Father,

knowing, beloved, your election by God.”

1 Thess. 1:2-4

Blessings to all,
OICB/AICM Zimbabwe Outreach Team 2012

**************************************

4-8 August 2011.

Dit was weereens ‘n voorreg om vir Jesus in Zimbabwe werk te doen en ook saam met manne wat lief is vir Jesus – maak nie saak wat die vervolging is nie (Ons noem dit Goddelike skuurpapier).

Baie dankie vir almal wat ‘n bydrae gelewer het,  finansieël sowel as vir al die gebede,  mag Jesus julle oorvloedig seën.  Met die finansiële bydaes kon ons twee voertuie en “trailers”  vol gelaai met baie klere en kos se brandstof en tolgeld betaal.  Ook kon ons R6 000,00 se kosvoorrade in Zimbabwe koop, wat direk gaan aan die mense waar daar groot nood is.  Ons kon ook ander mense wat uitreike daar doen en oom Pat (wat al sy plase en beeste verloor het en steeds Jesus se Woord verkondig), finansieël ondersteun.

Aan almal weereens baie dankie, ons kon weer Jesus se hand in alles sien. Tydens die Sondag diens het ons net weer beleef hoe daardie mense God loof en prys deur aanmekaar liedere soos “ Jesus is myne vir altyd, Jesus is goed vir my”  asook “ Prys Jesus tot Hy terugkom” sing, terwyl hulle nie weet waar môre se kos vandaan gaan kom nie.

Verder is ons ook besig met ‘n saal/kerkbou projek waar ons mense wil leer hoe om dissipels van mense te maak – as iemand by die projek betrokke wil raak kan hulle ons gerus in die verband kontak.

Jesus groete

Jan Badenhorst

Pretoria

………………………………………………………………………………………………..

I was privileged enough to attend a conference weekend in Masvingo with the team of OICB led by Jan Badenhorst.

We left Pretoria in the early hours of Thursday morning, with 2 vehicles and trailers stuffed with clothes and other donated items, we were informed to avoid the Beit Bridge border crossing into Zimbabwe, and so we decided to detour through Botswana – a supposed extra 200km.

We arrived at the Martin’s Drift border crossing into Botswana at 06:30, just in time to be the 3rd and 4th vehicles in line. The South African side went very quick, except for the gate passes the guard at gate neglected to provide us with. Upon filling in the vehicle papers, Jan asked one of the other team members where the papers for our trailer was, and J.C informed Jan that he did not have them. Jan of course thought it was a joke. When we left the South African side we assured the official that our paperwork for the trailer was with our friends, and he let us go.

Arriving at the Botswana side, we were informed by the people of the other vehicle that there was a person who wanted to “steal” our meat and that we should not stop at this “unofficial inspector”. We just went past this “unofficial inspector” and you could see his disappointment. The paperwork went smooth and we were still under the impression our friends had the paperwork for our trailer. Upon arriving at the last official, the driver of the first vehicle was informed to report to the “unofficial inspector”. Jan and I were allowed to continue.

We decided to have breakfast while we waited for the other vehicle, and we waited for about an hour, for this little misunderstanding to be sorted out, and we could continue with all the meat we had.  Suddenly in the middle of nowhere, we saw a  warning light coming on which  indicates that there is a problem with the diesel (water in diesel) we put in, in Botswana.  We stood around the engine and prayed and we believed that Jesus would solve the problem. From there and back for more than 1000km we drove without any problem.  

It was only when we arrived at the Zimbabwe border crossing that Jan realised that J.C was not joking about the paperwork for the trailer. But yet again we had favour and we could continue on our journey.

We arrived at Masvingo after 19:00 that evening, after a ± 400km detour. There we met with a pastor from Witbank, and he told us that it took him 15 minutes to cross the border at Beit Bridge. Thursday night everybody went to bed early.

On Friday morning, we went to town early with Pastor Sonnykiss to buy the food for the people in need, thanks to donations, but one of our team members Ryan, suddenly fell ill.  On Friday he stayed in bed, because of the illness.  He was feeling very bad and he had to preach on Saturday morning.  All of us stood around him and we prayed, because we knew it is just an attack from the devil.  We planned to have a site seeing trip to Lake Kyle, and to have lunch somewhere next to the lake, and Ryan stayed home.

Friday evening the conference started, and Jan was the first speaker. At first things looked as though there was going to be chaos, and we stood in unity and prayed. After the session finished, we went home, we stayed with Gerhard and Trudie Burger, where we found little improvement in Ryan’s condition. Saturday morning there was such a big improvement in Ryan’s health that he could attend the whole day of the conference and bring his message that he was supposed to bring.

I wish everybody could see the devotion with which the local people worship the Lord. It is not unheard of for them to praise and worship for hours at a time.

Everything was planned for Sunday, we would first attend Pastor Sonnykiss’ church from 9:00 till 11:00 and then from 12:00 till 14:00 we would attend a second service at another church.

The Sunday morning we attended the church of Pastor Sonnykiss, where we had the privilege to be ministered to by one of the local pastors. There were also 4 people who asked if they could be baptised, and Jan baptised them.

It was about 13:30 when we arrived at the second service. J.C led the sermon. And at around 16:00 we left.

When we arrived back home, we had the privilege to enjoy the rest of the afternoon with oom Pat, who turned 80 earlier that week. Everybody turned in early Sunday evening, for we had to get up at 03:30 Monday morning for our return trip.

We decided to return through Beit Bridge, where we had minor “sandpaper” moments as Jan would call them, but we were back in Pretoria just after 15:00 that afternoon.

“Thank You Heavenly Father that you looked after and cared for us, all the way. Thank You that we could see Your hand at work in Zimbabwe, and that we could be part of Your work in Zimbabwe.”

Thank you Jan, J.C, Ryan, Trevor, you taught me a few things about praying at border crossings.

Louis van Wyk

Pretoria

………………………………………………………………………………………………..

Wat ‘n voorreg om deel te kon wees van die Zimbabwe uitreik!   

Die Heilige Gees het my gedurig daaraan herhinder dat ons Jesus se hande en voete op aarde is en Sy laaste opdrag was dat ons dissipels van mense moet maak.  Ons moet net bereid wees, Hy sal deur ons werk.  

Ek het geweet die duiwel hou nie van dit wat ons doen nie, maar sjoe ek het nooit besef dat die aanslae so baie sou wees nie!

Ons het Woensdag 3 Augustus omstreek 12:00 die oggend vanuit Carletonville vertrek, Jan en Louis het in Pretoria by ons aangesluit.

Alles het vlot verloop tot by Botswana grens.  Ons het vleis saam geneem asook ‘n skaap wat geborg was vir Gerhard en Trudie by wie ons tuis gegaan het.  By die grens pos het hulle geweier dat ons die vleis deurvat, ons het mooi gevra en aan hulle verduidelik waarvoor die vleis gaan, hulle het gesê ons moet alles daar braai of dit daar los. In daardie geval sal ons maar die vleis in die rivier moet gooi was ons antwoord!  Die beampte sê toe as ons die vleis in die sleepwa wegsteek kan ons maar ry.  Dit was ‘n toets wat die duiwel vir ons gestel het en ons almal het saamgestem dat dit oneerlik sou wees as ons dit doen. Die goedheid en guns van ons Vader het ons vooruitgegaan en ons is sonder enige probleme deur die grens.   

Oppad het Ryan baie siek geword – nog ‘n aanslag van satan! By ons bestemming aangekom na 1250km het Ryan dadelik in die bed geklim waar ons almal vir hom gebid en hande opgelê het. Vrydag oggend het Ryan beter gevoel, hy was saam dorp toe en net ‘n rukkie later het hy weer ‘n terugslag beleef.  Ons het hom huistoe gevat dat hy kon rus.  Later die aand het Ryan baie sleg gelyk, hy kon amper nie praat nie en kon skaars opstaan, hy het vreeslik koors gehad. Ons het almal vir hom gebid en hom gesalf. Saterdag oggend sou Ryan die eerste preek lewer en dit is waar ek weereens besef het dat ons ‘n lewende God dien, Ryan het Saterdag oggend baie beter gevoel en hy kon sy boodskap deurgee aan die mense, dit was wonderlik om te weet dat die duiwel weereens uitoorlê was.

Die res van die naweek was baie geseënd, net om te kon sien hoe ons as gewone mense wat maar net lief is vir Jesus ‘n verskil kon maak in ander se lewens wat minder bevoorreg is.

Die mense van Mashvigo is baie honger en ontvanklik vir die Woord van God. Daardie mense het bitter min aardse besittings, maar tog straal hulle vriendelikheid, gasvryheid en liefde uit wat net van God af.  Dit laat mens net weer besef dat ons soms so ondankbaar is!  

Een van die gebeurtenisse wat my die meeste aangeraak het was die mededeelsaamheid van die kindertjies. Al die lekkergoed word saam ge-eet en gedeel. Hulle sit ook vir ure saam en luister sonder om lastig te wees.

My gebed is dat die saad wat gesaai is sal wortel skiet in elke hart van die mense in Mashvigo!

Baie dankie aan Jan, JC, Ryan en Louis vir die voorreg om saam met julle die Woord te kon bedien in Zimbabwe.  Ek gaan defnitief volgende jaar weer saam!  

Groete

Trevor Jordaan

Carletonville

………………………………………………………………………………………………..

5-8 November 2010

Hierdie Zim uitreik was ‘n besonderse uitdaging van die intrapslag. Ons moes redelike groot items deur die grens neem, om vir die pastore in Masvingo ‘n hupstoot te gee. 2 Kragopwekkers was vir die owerhede by die grens ‘n groot bekommernis. Maar na 8-ure is die deur vir ons geopen, Vader was getrou. Intersessors het vir ons skrif gekry in ons donkerste uur op die grens. Openbaring 3:8 “Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou ‘n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie.”

So ons skedule was omvergegooi. Van toe af het dinge teen ‘n redelike vinnige tempo gehardloop.

Maar alles is gedoen wat beoog was. Die uitreik na die ”mense in die berge“, soos ons hulle noem, was ‘n belewenis. Klere, kos en ander voorrade is aan hulle uitgedeel. Maar die belangrikste, die Woord. Ons was ontvang met gejubel, sang en gelag. Jan het ‘n preek gelewer en ek het die voorreg gehad om die verbondsmaal aan hulle te verduidelik en te lewer.

Vir die kinders was pakkies met lekkers uitgedeel van ‘n vriend en sy gesin in Krugersdorp. Dit was lekker om te beleef hoe Vader Sy kinders in ons land aangeraak het om hul harte oop te maak vir die mense in Zimbabwe. Baie het gehelp met veral finansies. Die twee kerke het elk ‘n kragopwekker, een stel luidsprekers, dvd-speler, mikrofoon, “amplifier” en die nodige bedrading ontvang!

Baie dankie aan almal wat hul hande en harte oopgemaak het, mag Vader julle seën! Sondag was daar twee dienste gelewer by die kerke. Ek het die voorreg gehad om by pastoor Chatani ‘n diens te lewer en Ryan het  die verbondsmaal bedien. Musiek is gemaak en die toerusting is behoorlik gebruik.

Weer eens dankie aan Cobus en Jan van OICB vir die voorreg om saam met julle in Zimbabwe te kon gaan bedien.  Dit was ‘n groot voorreg om die Woord te gaan bedien in Zimbabwe.

Groete

JC le Roux

Carletonville

………………………………………………………………………………………………..

VANAF 5-8 NOVEMBER HET ONS AS ‘N GROEP OP ‘N SENDING ZIMBABWE TOE GEGAAN. DIT WAS WEER ‘N “AWESOME” MAAR UITPUTTENDE ONDERVINDING.

OM TE SIEN HOE GOD SE HAND WERK EN HOE HY WAT LYK NA ‘N ONMOONTLIKE SITUASIE NA MOONTLIK TE VERANDER IS ELKE KEER NET BEVESTIGING VAN DIE ALMAGTIGE GOD WAT ONS DIEN.

DIE VRYDAG OP DIE GRENS HET ONS VIR AGT URE GESIT A.G.V. KRAGOPWEKKERS WAT HULLE NIE WOU TOELAAT NIE. DIE KRAGOPWEKKERS WAS VIR TWEE VAN DIE PASTORE VIR WIE ONS DAAR ONDERSTEUN. DAAR WAS BAIE MENSE WAT VIR ONS GEBID HET EN DIE HERE HET VIR ONS SKRIF GEGEE DEUR EEN VAN DIE INTERSESSORS WAAROP ONS GESTAAN EN VERTROU HET. ONS IS TOE DEUR DIE GRENS EN TOT NOU TOE WEET ONS NIE PRESIES HOE NIE.

ONS HET DIE SATERDAG DIE MENSE IN DIE BERGE BESOEK IN “GUERA” WAAR ONS KOS, KLERE ENS. KON UITDEEL. OM TE SIEN HOE HONGER DIE MENSE VIR DIE WOORD VAN GOD IS, EN DIT NA ONS MIN OF MEER 5 URE LAAT WAS A.G.V. PAD TOESTANDE EN ONVOORSIENE PROBLEME, WAS ‘N WONDERLIKE GESIG. ONS IS ONTVANG DEUR ‘N GROEP VROUENS WAT VIR ONS ‘N CHRISTELIKE SHONA LIED GESING HET. JAN BADENHORST EN JC LE ROUX HET DIE OM EN BY 400 MENSE (VOLWASSENES EN KINDERS) TOEGESPREEK EN NAGMAAL BEDIEN.

DIE SONDAG HET ONS PASTORE CHATANI EN SONIKUS SE AFSONDERLIKE KERKE BESOEK. HULLE KRAGOPWEKKERS, KLANKTOERUSTING ENS. IS UITGEDEEL. COBUS VAN HEERDEN, SY SKOONSEUN BERTUS, PIETER DE BRUIN JUNIOR EN JC LE ROUX HET DIE MENSE TOEGESPREEK EN EK KON MET HULLE PRAAT OOR DIE NAGMAAL, EN ONS HET DIT ALMAL SAAM GEBRUIK.

DIE MAANDAG OGGEND 5 UUR WAS ONS WEER OP DIE PAD EN ONS HET ONGEVEER 19:00 UUR BY DIE HUIS AANGEKOM.

ONS HET BY GERHARD EN TRUDIE BURGER AANGEBLY WAT OOK WONDERLIKE WERK IN ZIMBABWE DOEN. HULLE STAAN ALTYD REG OM MENSE TE ONTVANG WAT WERK VIR DIE HERE KOM DOEN IN ZIMBABWE.

ELKE OGGEND WAS VROEG OPSTAAN, EN DIE AANDE WAS WEER LAAT IN DIE BED MET BAIE KILOMETERS PER DAG WAT GERY IS. DIT WAS ‘N UITPUTTENDE PAAR DAE MAAR SO DIE MOEITE WERD. OM DIE OPGEWONDENHEID OP DIE MENSE SE GESIGTE TE SIEN WANNEER HULLE IETS OOR JESUS LEER OF HOOR IS WONDERLIK. DIT MAAK DIT MEER AS DIE MOEITE WERD.

ONS WAS ‘N GROEP VAN SES MANS EN EK IS SEKER JESUS HET ‘N GESINDHEID VAN HUMOR OOR ONS GEBRING. MAAK NIE SAAK WAT HET GEBEUR OF WAT WAS DIE SITUASIE DAAR WAS ALTYD ‘N GRAP DAAROOR TE MAAK. BY DIE GRENS HET DIE MENSE ONS AANGEKYK OF ONS MAL IS, WANT EK IS SEKER ONS WAS DIE ENIGSTES WAT GEGRAP EN GELAG HET MAAK NIE SAAK HOEVEEL UUR ONS  IN ‘N RY GESTAAN HET NIE.

ALLE EER AAN JESUS WANT DIT WAT ONS VIR DIE MENSE KON DOEN IN ZIMBABWE SAL ONS NOOIT UIT ONS EIE KRAG KON DOEN.

EK KON NIE WAG OM WEER BY DIE HUIS TE KOM, MAAR SIEN NOU AL KLAAR WEER UIT NA ONS VOLGENDE SENDING ZIMBABWE TOE. AS ‘N MENS KYK NA DIE VERHOUDINGS WAT AL GEBOU IS EN DIT WAT AL MOONTLIK GEMAAK IS IN ZIMBABWE KAN ‘N MENS WEET DIT IS NIE DEUR DIE MENS BEPLAN NIE, MAAR DEUR GOD.

GROETE

RYAN BEUKES

CARLETONVILLE

………………………………………………………………………………………………..

Toe ek die geleentheid kry om Zimbabwe toe te gaan, het ek dit gevat, maar nie vir die hoof doel om ‘n verskil te gaan maak nie, maar meer omdat dit in ‘n ander land is wat baie opwindend is. Ek het uitgesien om te gaan, want ek was nog net een keer buite Suid-Afrika en wou graag Zimbabwe sien … min weetend wat vir my wag aan die ander kant.

Oppad soontoe word ek ernstig ingelig dat ek ‘n preek moet gee, waar ek voorheen gedink het dat dit net ‘n grap is. Ek hoef nie te noem dat dit dieselfde voel in Zimbabwe as in Suid-Afrka nie, daar is geen spesiale gevoel nie. Die verandering het gebeur toe ek met die mense van Masvingo in aanraking kom.

Daardie mense het ‘n passie vir die Here wat ek baie lanklaas gesien het. Die liefde van die Here dra so sterk oor dat jy nie anders kan as om hulle in jou hart in te laat nie.

Ek het soontoe gegaan met ‘n vakansie houding en terug gekom met ‘n “humbled” gemoed, want daardie mense het niks nie, maar tog is daar vrede, liefde en vertroue wat ‘n mens se verstand te bowe gaan. Dit laat ‘n mense net weer besef dat ons moet dankbaar wees vir wat ons het.

Ek het ‘n baie diep liefde vir die mense van Masvingo gekry. En as dit die Here se wil is, en daar is ‘n volgende geleentheid om weer te gaan, gaan ek nie dit mis nie.

Alle eer aan Jesus Christus wie se Naam hoog gehou word in Masvingo, en wat ons die geleentheid gegee het om die Woord van God aan die mense daar te kon bring.

Bertus Combrinck

Roodepoort

………………………………………………………………………………………………..