-
Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” ou sêding...
-
Die argumente wat vandag onder heelwat Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”.
-
Is die wegraping van die gelowiges voor die verdrukking, waar of vals?
-
Wat gebeur wanneer ek 'n keuse vir Jesus Christus in my lewe maak?
-
Vir te veel jare het die Satan homself in mense se lewens gekamoefleer.
-
In hierdie boek probeer die skrywer aan die man op straat uitwys dat satan en sy demoniese magte 'n werklikheid is en dat hulle ons daagliks aanval.
-
Baie Christen gelowiges weet nie dat die Bybel geskryf is vir drie groepe, naamlik die Jode, die heidene en die gemeente (kerk) van Jesus Christus nie.
-
Baie Christene vandag dink hulle volg regtig vir Jesus Christus deur bloot elke Sondag kerk toe te gaan.
-
Adam was die eerste man wat dit gedoen het.
-
Daar is heelwat argumente en verskille onder Christene rondom hierdie kontroversiële onderwerp.
-
Is dit waar dat God aan die begin van tyd reeds sekere mense "uitverkies" het om hemel toe te gaan, en die ander om hel toe te gaan?
-
Kan vloeke vandag steeds ons gelowiges se lewens, en ons grond impakteer?