DVD – Is die aarde PLAT, of BOLVORMIG? (2 DVD’s)

Home/DVD Omnibus (Afr)/DVD – Is die aarde PLAT, of BOLVORMIG? (2 DVD’s)

DVD – Is die aarde PLAT, of BOLVORMIG? (2 DVD’s)

R160.00

Reeds sedert die 1800’s gebruik satan die onderwerp van hierdie twee DVD’s om twyfel, verdeeldheid en ook verwarring veral onder Christene te saai. Baie mense dink gou dis te belaglik om dit selfs eens te bespreek, maar tog word baie Christene vandag nog hierdeur verwar. Huur die DVD aanlyn, kliek hier

Category:

Description

Reeds sedert die 1800’s gebruik satan die onderwerp van hierdie twee DVD’s om twyfel, verdeeldheid en ook verwarring veral onder Christene te saai. Baie mense dink gou dis te belaglik om dit selfs eens te bespreek, maar tog word baie Christene vandag nog hierdeur verwar.

Kyk gerus op hierdie twee DVD’s wat die Bybel ons leer, of die aarde wel steeds plat is, soos in antieke tye geglo was, en of dit inderdaad bolvormig is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Is die aarde PLAT, of BOLVORMIG? (2 DVD’s)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top