DVD – Maak skoon jou huis Omnibus (9 DVD’s)

Home/DVD Omnibus (Afr)/DVD – Maak skoon jou huis Omnibus (9 DVD’s)

DVD – Maak skoon jou huis Omnibus (9 DVD’s)

R660.00

Hierdie Omnibus bevat al nege die DVD’s wat op die markplein beskikbaar is rondom die tema: “Maak skoon jou huis”.

Category:

Description

Hierdie Omnibus bevat al nege die DVD’s wat op die markplein beskikbaar is rondom die tema: “Maak skoon jou huis”.

Dit kan egter ook apart van ons kantore bestel word as: “Maak skoon jou huis 1” (1 DVD); 2 (4 DVD’s); 3 (2 DVD’s); 4 (1 DVD); of 5 (1 DVD)”.

Op hierdie DVD’s hanteer ons vanuit die Bybel in detail die aspek dat ons wetend of onwetend items in ons huise kan inbring wat ‘n wettige reg aan satan en sy demone gee om ons op verskeie wyses in ons wonings te kom aanval.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Maak skoon jou huis Omnibus (9 DVD’s)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top