Boek – Brandewyn het nie brieke nie

Home/Boeke (Afr)/Boek – Brandewyn het nie brieke nie

Boek – Brandewyn het nie brieke nie

R55.00

Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” ou sêding…

Category:

Description

Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” ou sêding wat almal graag gebruik as ‘n persoon vanweë die misbruik van alkohol allerhande snaakse dinge aanvang.

Maar dink jy dat ons Hemelse Vader dalk saamlag hieroor? Veral as ons kyk na al die tragiese gevolge wat drankmisbruik in sovele huise veroorsaak?

In hierdie boekie kyk ons na baie duidelike Bybelverse oor hierdie aspek en hoe die Bybel ons waarsku om in oorwinning oor drankmisbruik in ons lewens te kom. Ons kyk ook na die geestelike oorsaak daarvan.

Is jy bereid om gehoorsaam te raak aan God se Woord en ontslae te raak van hierdie bindinge in jou lewe?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Brandewyn het nie brieke nie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *