Die argumente wat vandag onder heelwat Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”.
Boek – Die 10 Gebooie. Vandag nog!
R60.00
Description
Die argumente wat vandag onder heelwat Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”. Of dat ons so “vry” is in die bloed van Jesus, dat ons eintlik maar kan doen wat ons wil, ons hoef selfs nie eens meer ons sondes te bely nie.
Sluit dit dalk die Tien Gebooie ook in? Is ons vandag werklik “vry” van die Tien Gebooie, of is dit dalk steeds op ons van toepassing? En indien dit wel nog op ons van toepassing is, hoe sou die Bybel van ons verwag om dit vandag nog in ons daaglikse lewens toe te pas?
In hierdie boekie poog die skrywer om slegs vanuit die Bybel hierdie vrae te beantwoord.
Reviews
There are no reviews yet.