Boek – Gehoorsaamheid, is daar ‘n ander opsie?

Home/Boeke (Afr)/Boek – Gehoorsaamheid, is daar ‘n ander opsie?

Boek – Gehoorsaamheid, is daar ‘n ander opsie?

R55.00

Wat gebeur wanneer ek ‘n keuse vir Jesus Christus in my lewe maak?

Category:

Description

Wat gebeur wanneer ek ‘n keuse vir Jesus Christus in my lewe maak? Kan ek dan maar steeds net maak wat ek wil?

Is dit WERKLIK nodig om gehoorsaam te wees aan die Bybel en die opdragte daarin vervat? In hierdie boek probeer die skrywer direk vanuit die Bybel antwoorde vind op hierdie en soortgelyke vrae.

Baie duidelik blyk dit dat wanneer ek ‘n opregte keuse maak vir Jesus Christus in my lewe, ek in werklikheid nie meer WIL ongehoorsaam wees aan Hom en/of aan die Bybel nie. Kind van God – is daar vir jou enige ánder opsies oop wanneer jy die pad met die lewende Jesus Christus begin loop?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Gehoorsaamheid, is daar ‘n ander opsie?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *