Boek – Kom stap die pad saam met Jesus

//Boek – Kom stap die pad saam met Jesus

Boek – Kom stap die pad saam met Jesus

R75.00

Baie Christene vandag dink hulle volg regtig vir Jesus Christus deur bloot elke Sondag kerk toe te gaan.

Category:

Description

Baie Christene vandag dink hulle volg regtig vir Jesus Christus deur bloot elke Sondag kerk toe te gaan. Daardie is egter net ‘n baie klein deeltjie van wat dit werklik beteken om die lewenspad saam met Jesus Christus te stap. Sien jy regtig kans om in die stof agter Hom aan te stap?

Weet jy wat dit vir jou tot gevolg sal hê as jy hierdie uitdaging aanneem? Weet jy van die avontuur, maar ook van die vervolgings? Weet jy van die vreugde, maar ook van die hartseer? Weet jy van die wonderlike intieme verhouding wat jy met Jesus Christus sal hê, maar ook van die haat wat dit jou op die hals sal haal? Weet jy van die outoriteit wat jy werklik het in Jesus Christus?

Sien jy kans om in die stofpad saam met Jesus te stap, of is jy tevrede in jou huidige gemaksone? Want as jy nie bereid is om in die stof te stap nie, moet jy eerder nie hierdie boek oopmaak nie. Maar as jy wel tevrede is in jou gemaksone, wil ek net een ding weet: dink jy Jesus Christus is tevrede met jou in daardie gemaksone?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Kom stap die pad saam met Jesus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *