Boek – Koning, Priester en Profeet

Home/Boeke (Afr)/Boek – Koning, Priester en Profeet

Boek – Koning, Priester en Profeet

R55.00

Adam was die eerste man wat dit gedoen het.

Category:

Description

Adam was die eerste man wat dit gedoen het. Abraham het dit ook gedoen en Salomo ook. Daarna het miljoene ander mans deur die eeue hulle voorbeeld gevolg.  Waarna verwys ons? Na mans wat hulle geestelike gesagsposisies as konings, priesters en profete in hulle huise, prysgegee het. Met die gepaardgaande verwoestende gevolge in huwelike, ouer-kind verhoudings, besighede, organisasies en vele meer.

Hierdie boek is spesifiek gerig op die MANNE in die wêreld.

Meneer, het jy al jou geestelike gesagsposisie in jou huis opgeneem? Weet jy self wat dit beteken? Weet jy regtig wat bepaal die Woord van God oor hierdie uiters belangrike saak? In hierdie boek word hierdie onderwerp verduidelik aan die hand van duidelike tekste vanuit die Bybel.

Meneer, is jy bereid om uit te vind waar staan jy as man in jou huis, voor God?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Koning, Priester en Profeet”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *