Boek – Redding volgens die Bybel (Uitverkiesingsleer?)

Home/Boeke (Afr)/Boek – Redding volgens die Bybel (Uitverkiesingsleer?)

Boek – Redding volgens die Bybel (Uitverkiesingsleer?)

R75.00

Is dit waar dat God aan die begin van tyd reeds sekere mense “uitverkies” het om hemel toe te gaan, en die ander om hel toe te gaan?

Category:

Description

Die uitverkiesingsleer is seker een van die mees kontroversiële onderwerpe wat daar in die Christen-kerk bestaan. Wat dit so kontroversieel maak, is dat hierdie leer in effek vir ons sê dat God aan die begin van tyd sekere mense “uitverkies” het om gered te word en eendag hemel toe te gaan, wat onmiddellik meebring dat die seining verder is dat Hy dus die res aan die begin van tyd reeds “voorbestem” het om nie gered te word nie en daarom in die hel te beland.

Maar is dit werklik wat die Bybel ons leer? In hierdie boek word daardie leer, asook die teksverse wat ter stawing daarvan gebruik word, ontleed aan die hand van ‘n menigte ander Bybelverse wat vir ons mooi die teendeel bewys.

Is jy al verseker van jou redding en jou ewige saligheid? Of hoop jy maar nog al die jare dat jy ook so “uitverkies” sou wees? Lees gerus hierdie boek as jy nog nie seker is nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Redding volgens die Bybel (Uitverkiesingsleer?)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *