Boek – Waarom verskil die Bybelvertalings?

Home/Boeke (Afr)/Boek – Waarom verskil die Bybelvertalings?

Boek – Waarom verskil die Bybelvertalings?

R55.00

Ek wonder al geruime tyd waarom verskil die Bybelvertalings van mekaar?

Category:

Description

Ek wonder al geruime tyd waarom verskil die Bybelvertalings van mekaar? As die God wat ons dien en aanbid, volgens Sy Woord onveranderlik is en altyd dieselfde bly, dan moet Sy Woord mos OOK onveranderlik bly?

In hierdie boek word die eerste twee Afrikaanse vertalings (1933/53 en 1983) met mekaar vergelyk om die leser in staat te stel om vir homself te besluit of die boodskap in die “Bybels” van vandag, nog dieselfde is, en of dit verander het. En indien dit dan wel VERANDER het, HOEKOM?

Dit gaan uitsluitlik oor die Betroubare Tekste wat in die wêreld gebruik word vir Bybelvertaling, teenoor die korrupte tekste wat deur die vyand gebruik word om God se kinders te laat twyfel in Sy Woord.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Waarom verskil die Bybelvertalings?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *