CD – Daniël in die leeukuil

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Daniël in die leeukuil

CD – Daniël in die leeukuil

R20.00

Hoe moet ons vandag optree in die “leeukuile” van die lewe?

Category:

Description

Die bekendste persoon wat ooit fisies in ‘n leeukuil beland het, is natuurlik Daniël. Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens. Luister gerus op hierdie CD wat die Bybel ons leer oor hoe ons moet optree IN daardie “leeukuile”.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Daniël in die leeukuil”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top