CD – Die Vrug van die Heilige Gees

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Die Vrug van die Heilige Gees

CD – Die Vrug van die Heilige Gees

R20.00

Christene verwys graag vinnig na die vrug van die Heilige Gees in ons lewens. Maar weet ons altyd regtig wat daardie vrug behels? Weet ons werklik waaruit dit bestaan en hoe ons dit in ons lewens moet toepas en uitlewe? Hierdie aspek word op hierdie CD direk vanuit die Bybel bespreek en in gewone taal meer toegelig.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Die Vrug van die Heilige Gees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top