CD – Dissipline in die Bybel

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Dissipline in die Bybel

CD – Dissipline in die Bybel

R20.00

As ons na al die anargie, chaos en ongedissiplineerdheid in ons samelewing kyk, kan mens nie anders as om te wonder of die Bybel enigiets daaroor te sê het nie. En soos met enigiets anders in ons lewens, is die Bybel inderdaad baie duidelik oor die kwessie van dissipline (of die tekort daaraan).

Category:

Description

Is daar werklik nog plek vir dissipline in ons en ons kinders se lewens? Of moet ons eerder ook almal maar net “saam met die stroom” gaan en toelaat dat die anargie en chaos die wêreld oorneem?

Luister gerus na hierdie CD om te hoor wat God se Woord hieroor te sê het, en waarom die duiwel seker wil maak dat dissipline weggeneem word uit ouerhuise, skole, regerings ensomeer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Dissipline in die Bybel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top