CD – Dit gaan alles net oor Jesus

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Dit gaan alles net oor Jesus

CD – Dit gaan alles net oor Jesus

R20.00

Selfs baie Christene weet nie dat Jesus Christus van Nasaret van ewigheid tot ewigheid bestaan nie. Baie mense dink Hy het eers “ontstaan” toe Hy as babatjie in Bethlehem gebore is. Nog minder mense weet dat ALLES wat bestaan, deur Jesus Christus geskape is.

Category:

Description

Maar het jy geweet dat daar ook ‘n “ander Jesus” bestaan? En dat dit nodig is om te leer onderskei tussen die ware Jesus Christus en die ware evangelie, teenoor die “ander Jesus” met ‘n “ander evangelie”? Wie is die ware Jesus Christus dan, waar kom Hy vandaan en waar is Hy op pad heen?

Hierdie vrae word op hierdie CD direk vanuit die Bybel beantwoord. Ken JY al die ware Jesus Christus?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Dit gaan alles net oor Jesus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top