CD – Doping/ Vervulling met die Heilige Gees

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Doping/ Vervulling met die Heilige Gees

CD – Doping/ Vervulling met die Heilige Gees

R20.00

Hierdie is een van die meer kontroversiële onderwerpe in verskillende kerkdenominasies. Wat behels dit om vervul te wees met die Heilige Gees?

Category:

Description

Hierdie is een van die meer kontroversiële onderwerpe in verskillende kerkdenominasies. Wat behels dit om vervul te wees met die Heilige Gees?

Moet ‘n mens kan “praat in tale” wanneer jy vervul is met die Heilige Gees? Hoe word mens gedoop of vervul met die Heilige Gees? Wie kan dit vir my gee?

Hierdie vrae word op hierdie CD beantwoord met direkte verwysing na baie duidelike Bybelverse.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Doping/ Vervulling met die Heilige Gees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top