CD – Gehoorsaamheid

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Gehoorsaamheid

CD – Gehoorsaamheid

R20.00

Wat gebeur wanneer ek ‘n keuse vir Jesus Christus in my lewe maak? Kan ek dan maar steeds net maak wat ek wil? Is dit WERKLIK nodig om gehoorsaam te wees aan die Bybel en al die opdragte wat daarin vervat is?

Category:

Description

Op hierdie CD probeer die skrywer direk vanuit die Bybel antwoorde vind op hierdie en soortgelyke vrae. Baie duidelik blyk dit dat wanneer ek ‘n opregte keuse maak vir Jesus Christus in my lewe, ek in werklikheid nie meer WIL ongehoorsaam wees aan Hom en/of aan die Bybel nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Gehoorsaamheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top