CD – God se Puzzle

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – God se Puzzle

CD – God se Puzzle

R20.00

Die Bybel is baie duidelik dat ons as Christene almal “ten dele” ken (1 Kor.13:9). Verder het Jesus self gesê dat wie nie teen ons is nie, VIR ONS is en dat ons so ‘n persoon nie moet belet nie (Luk.9:49,50).

Category:

Description

En tog dink baie Christene vandag dat NET HULLE (of hulle kerk / denominasie) “ten volle” ken, en dat hulle enige ander Christene, wat nie SOOS HULLE dink nie, kan belet om Jesus te volg.

Op hierdie CD word daar met verwysing na direkte Bybelse teksverse, gekyk daarna of dit inderdaad is wat God wou gehad het, of nie.

Kind van God, bid jy vir ander kinders van God, of gooi jy hulle summier uit God se “puzzle” uit, net omdat jy nog nie verstaan waarmee HULLE in God se Koninkryk besig is nie?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – God se Puzzle”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top