CD – Is Vrymesselaars werklik vry? (2 CD’s)

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Is Vrymesselaars werklik vry? (2 CD’s)

CD – Is Vrymesselaars werklik vry? (2 CD’s)

R30.00

Die Bybel bepaal dat God se kinders ten gronde gaan weens gebrek aan kennis (Hos. 4:6). So weet baie mense, Christene ingesluit, glad nie waaroor Vrymesselary gaan nie. En die wat wel iets weet, dink dit is ‘n baie “goeie” organisasie, wat soveel “goeie dinge” doen.

Category:

Description

Maar is dit regtig die waarheid? Indien ons kyk na wat die Vrymesselaars self in hulle geskrifte leer, waaruit dit duidelik blyk dat dit inderdaad satanies van aard is, en ons vergelyk dit met die baie duidelike woorde van die Bybel, dan bly die vraag staan: “Is Vrymesselaars werklik “vry”?” Dink jy dalk ook dat jy ‘n Christen EN ‘n Vrymesselaar kan wees?

Luister dan gerus hierdie CD en besluit self wat jy eendag die ware lewende God gaan antwoord wanneer jy alleen voor Sy troon staan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Is Vrymesselaars werklik vry? (2 CD’s)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top