CD – Jesus kom weer, wees gereed

R20.00

Wanneer mens in die koerante en tydskrifte lees van alles wat vandag in die wêreld gebeur, is daar bitter min mense, gelowig of ongelowig, wat nie glo dat IETS binnekort in die wêreld se geskiedenis MOET gebeur nie.  Wat is daardie IETS?

Category:

Description

Dit is niks anders as die tweede KOMS van Jesus Christus, soos wat die Bybel al vir eeue reeds voorspel nie!

Op hierdie CD word daar vanuit die Bybel gekyk na die feit dat Jesus op ‘n stadium eers gaan kom VIR Sy heiliges en dan weer gaan kom MET Sy heiliges. Is JY gereed? En is jy bereid om selfs net te probeer vasstel of jy gereed is?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Jesus kom weer, wees gereed”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top