CD – Ken HY jou?

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Ken HY jou?

CD – Ken HY jou?

R20.00

Ken die Here JOU persoonlik?

Category:

Description

Baie Christene is gou om vir almal te vertel hoe goed ken hulle die Here, en wat hulle alles vir Hom doen, ens. Maar die vraag is, ken die Here jou? Want die Bybel is baie duidelik hoe mens kan uitvind of jy deur God geken word, en nie net bloot of jy Hom ken nie. Want baie mense maak ook aanspraak daaroop dat hulle ons land se president ken, bloot omdat hulle van hom in die koerante lees, maar tog ken hy hulle glad persoonlik nie. Luister gerus op hierdie CD hoe belangrik dit is dat ons deur God geken word en dat ons nie bloot net moet aanspraak maak daarop dat ons Hom ken nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Ken HY jou?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top