CD – Krag en geweld

R20.00

Moet ons as Christene mekaar vandag nog vermaan en waarsku oor sonde? Baie mense wil glo nee, dis nie meer nodig nie. Elkeen moet maar self besluit wat is in sy lewe vir hom of haar reg of verkeerd.

Category:

Description

Moet ons as Christene mekaar vandag nog vermaan en waarsku oor sonde? Baie mense wil glo nee, dis nie meer nodig nie. Elkeen moet maar self besluit wat is in sy lewe vir hom of haar reg of verkeerd. Maar is dit werklik wat die Bybel ons leer? Kan ons maar net toelaat dat mede-gelowiges en ook die sondaars rondom ons, maar net aangaan met hulle lewens, selfs al sien ons hulle stuur op ‘n ramp of die ewige hel af? Luister gerus na hierdie CD as jy gewonder het of ons nog enigsens die reg, of die opdrag het om mekaar vanuit die Bybel so te vermaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Krag en geweld”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top