CD – Lone in die Hemel

R20.00

Baie Christene is altyd van mening dat solank hulle net eendag in die hemel kan kom, is dit voldoende. Maar is dit al wat daar is? Vanuit die Bybel is dit duidelik dat elkeen se werk deur Jesus Christus se vuur getoets gaan word, en dat daar wel verskillende lone in die hemel is.

Category:

Description

Hoe werk dit? Watter lone? Wie bepaal dit? Is dit gekoppel aan wat ek hier op aarde doen? En wie gaan dit uitdeel?

Hierdie en ander vrae word op hierdie CD  beantwoord aan die hand van baie duidelike Bybelse teksverse.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Lone in die Hemel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top