CD – Pasop vir vals profete

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Pasop vir vals profete

CD – Pasop vir vals profete

R20.00

Die Bybel waarsku ons duidelik dat daar in hierdie laaste dae waarin ons woon, baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. Maar hoe lyk hierdie valse profete? Wat is hulle kenmerke en hoe kan ons hulle onderskei? En moet ons hulle openbaar maak?

Category:

Description

Hierdie vrae, asook voorbeelde vanuit die samelewing, word op hierdie CD bespreek met direkte verwysing na baie duidelike teksverse vanuit die Bybel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Pasop vir vals profete”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top