CD – Verhouding met God

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Verhouding met God

CD – Verhouding met God

R20.00

Hierdie CD wil aan die kyker uitwys dat die lewende God met elkeen van ons ‘n persoonlike verhouding wil aanknoop. Hy wil inderdaad ons elkeen as Sy kinders hê en Hy wil vir ons ‘n Vader wees.

Category:

Description

Hierdie CD wil aan die kyker uitwys dat die lewende God met elkeen van ons ‘n persoonlike verhouding wil aanknoop. Hy wil inderdaad ons elkeen as Sy kinders hê en Hy wil vir ons ‘n Vader wees.

Met behulp van heelwat Bybelse teksverse, word hierdie aspek in gewone omgangstaal verduidelik. Het jy dalk ‘n gebrekkige, of geen verhouding met jou aardse pa gehad nie? Het jou aardse pa jou dalk nooit geleer hoe lyk ‘n pa se liefde werklik nie?

Luister dan gerus hierdie CD en hoor in teenstelling daarmee wat jou Hemelse Vader oor jou te sê het. Hoor wat Sy ware liefde vir jou ook kan meebring in ‘n ware, persoonlike verhouding met Hom

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Verhouding met God”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top