CD – Verhoudinge in die Huwelik

R20.00

Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af?

Category:

Description

Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af? Waar begin satan se aanval op die huwelik? Waarvoor moet ons versigtig wees en waarna moet ons oplet?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Verhoudinge in die Huwelik”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top