CD – Vloeke, en vloeke op grond

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Vloeke, en vloeke op grond

CD – Vloeke, en vloeke op grond

R20.00

Watter tipe vloeke kan daar in mense se lewens en op hulle grond wees?

Category:

Description

Hierdie is ook een van die kontroversiële onderwerpe wat satan sekermaak dat Christene so met mekaar oor stry en verskil, dat niemand die vloeke in hulle lewens, of op hulle grond, raaksien en breek nie. Vanuit die Woord, en ook met verwysing na persoonlike getuienisse, word hierdie baie belangrike aspek op hierdie CD bespreek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Vloeke, en vloeke op grond”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top