CD – Vrou, Is jy in God se wil? + Praktiese vrouwees (vir die vroue)

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Vrou, Is jy in God se wil? + Praktiese vrouwees (vir die vroue)

CD – Vrou, Is jy in God se wil? + Praktiese vrouwees (vir die vroue)

R30.00

Bitter min vrouens, en dit sluit Christen vrouens in, weet in die eerste plek dat God die man en vrou gelyk geskape het. En indien hulle dit wel weet, is daar min vrouens wat in die tweede plek weet, of bereid is om te erken, dat die Vader aan die man en die vrou VERSKILLENDE ROLLE toegeken het om hier op aarde in die huwelik te vervul.

Category:

Description

Satan se taktieke is ingestel daarop om die Godgegewe rolle van die man en die vrou om te keer, of te probeer uitwis op ‘n magdom maniere. Waarom sou dit wees? Is dit dalk net omdat hy weet dat manne en vroue wat binne hulle huwelike in hulle Godgegewe rolle funksioneer, ‘n groot gevaar is vir sy koninkryk?

Vrou, is JY in God se wil en plan vir jou huwelik? Of is jy selfs net bereid om te probeer vasstel of jy in jou korrekte rol is? Of is jy te bang dat jy dalk iets gaan moet prysgee wat eintlik nog nooit joune was nie?

Op hierdie CD word daar vanuit die Bybel gekyk na die Here se opdrag aan die vrou, en die rol wat Hy haar geskape het om in te neem.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Vrou, Is jy in God se wil? + Praktiese vrouwees (vir die vroue)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top