CD – Waar is die doderyk, die hemel en die hel?

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Waar is die doderyk, die hemel en die hel?

CD – Waar is die doderyk, die hemel en die hel?

R20.00

Waar IS die plek waar ons heengaan, die dag as ons sterf?

Category:

Description

Baie Christen gelowiges twyfel of mense dadelik hemel toe gaan as hulle sterf, en of hulle eers vir ‘n tydperk in die doderyk gaan slaap tot en met Jesus se wederkoms. Maar wat leer die Bybel ons oor hierdie belangrike onderwerp? Waar gaan ons heen die dag as ons sterf? En waar IS daardie plek waar ons heengaan?  Direk vanuit die Woord word hierdie baie belangrike aspek op hierdie CD bespreek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Waar is die doderyk, die hemel en die hel?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top