CD – Wat sê die Bybel van Genesing?

R20.00

Is (geloofs-) genesing vandag nog God se wil? Of is dit iets wat opgehou het in Jesus en die apostels se tyd? Wil God my “iets leer” deur my siekte, en is dit Hy wat my siek maak, of dalk die satan?

Category:

Description

Is (geloofs-) genesing vandag nog God se wil? Of is dit iets wat opgehou het in Jesus en die apostels se tyd? Wil God my “iets leer” deur my siekte, en is dit Hy wat my siek maak, of dalk die satan? Kan ons vandag net genesing by dokters, hospitale en sielkundiges kry, of bly Jesus Christus steeds die Groot Geneesheer? Mag ek self bid vir my genesing, of moet ek maar eerder net dokter/sielkundige toe gaan as ek siek is?

Op hierdie CD word daar gekyk na heelwat teksverse vanuit die Bybel, wat God se siening oor genesing baie duidelik uiteensit. Die Bybel leer immers tog dat Jesus Christus nog altyd dieselfde is, gister, vandag en tot in ewigheid.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Wat sê die Bybel van Genesing?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top