CD – Wees anders as die wêreld

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Wees anders as die wêreld

CD – Wees anders as die wêreld

R20.00

Wanneer ons geleer het om te sterf aan ons eie self, moet ons leer om verder te groei na die plek toe waar ons nie meer soos die res van die wêreld optree nie.

Category:

Description

Wanneer ons geleer het om te sterf aan ons eie self, moet ons leer om verder te groei na die plek toe waar ons nie meer soos die res van die wêreld optree nie. Hoe verwag Jesus van ons om op te tree in gevalle van persoonlike vervolging of lyding? En wat verwag die wêreld van ons? Die Bybel bepaal immers duidelik wie ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God…

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Wees anders as die wêreld”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top