CD – Wysheid en Kennis. Menslik, of Goddelik?

Home/CD's (Oudio)(Afr)/CD – Wysheid en Kennis. Menslik, of Goddelik?

CD – Wysheid en Kennis. Menslik, of Goddelik?

R20.00

Satan het die mens sover gekry om te eet van die boom van KENNIS van goed en kwaad. Sedertdien jaag mense wêreldse kennis na soos nog nooit vantevore nie. Hoe meer universiteitsgrade hulle het, hoe meer dink hulle weet hulle.

Category:

Description

Maar is dit regtig wat God die Vader vir ons wou gehad het? Wou Hy nie eerder gehad het dat ons intieme, GEESTELIKE kennis van Hom en Sy Woord moet opdoen nie? Is daar ‘n verskil tussen wysheid en kennis? Is die een geestelik en die ander menslik? Of is albei geestelik?

Op hierdie CD kyk ons na die Here Jesus se siening oor wysheid en kennis. Ons sal lees hoe lyk wysheid in Sy oë, en wat Hy wil hê ons met Sy wysheid en kennis moet doen. Is jy al gereed om ook Goddelike wysheid en kennis op te doen, wat ewigheidswaarde het, of is jy maar tevrede net met jou tydelike wêreldse kennis?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “CD – Wysheid en Kennis. Menslik, of Goddelik?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top