DVD – Die Boodskap van die Kruis vs die Kruis

Home/DVD's (Afr)/DVD – Die Boodskap van die Kruis vs die Kruis

DVD – Die Boodskap van die Kruis vs die Kruis

R110.00

Baie Christene van vandag sukkel om te onderskei tussen die BOODSKAP van die kruis, en die fisiese kruis. Wat is die ware boodskap van die kruis volgens die Bybel? En waaroor gaan die fisiese kruis? Wat is die ontstaan van die fisiese kruis?

Category:

Description

Baie Christene van vandag sukkel om te onderskei tussen die BOODSKAP van die kruis, en die fisiese kruis. Wat is die ware boodskap van die kruis volgens die Bybel? En waaroor gaan die fisiese kruis? Wat is die ontstaan van die fisiese kruis? Waar kom dit vandaan? Kan die fisiese kruis vir ons enigiets doen of beteken in ons geloofslewe? Word ons gered deur die kruis? Kan die kruis ons sondes vergewe?

Hierdie en ander vrae oor die boodskap van die kruis, dat Jesus Christus vir ons aan ‘n kruis gesterf het om ons van ons sondes te verlos, asook die ontstaan van die fisiese kruis word op hierdie DVD bespreek met direkte aanhalings vanuit die Bybel.

Geen spesifieke kerkdenominasie se siening word op hierdie DVD gepropageer nie, maar word die navorsing wat ons gedoen het, bloot vergelyk met die bepalings van God se Woord soos vervat in die Bybel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die Boodskap van die Kruis vs die Kruis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top