DVD – Die Doop

R110.00

Seker een van die mees kontroversiële onderwerpe in die kerkgeskiedenis. Een wat al tot baie skeurings, hartseer en verdeeldheid gelei het in familie- en/of kerkgeledere.

Category:

Description

Seker een van die mees kontroversiële onderwerpe in die kerkgeskiedenis. Een wat al tot baie skeurings, hartseer en verdeeldheid gelei het in familie- en/of kerkgeledere. As ons egter uitsluitlik na die Bybel kyk, is daar geen twyfel dat die ware doop baie duidelik daarin omskryf word nie. Jesus het ons immers lankal gewaarsku dat ons dwaal omdat ons die Skrifte nie ken nie (Matt.22:29).

Op hierdie DVD poog die spreker om dit wat die Here ons leer oor die doop, in eenvoudige taal en uitsluitlike stawing vanuit die Woord van God, weer te gee.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die Doop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top