DVD – Die Leeukuile van die lewe

Home/DVD's (Afr)/DVD – Die Leeukuile van die lewe

DVD – Die Leeukuile van die lewe

R110.00

Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk in ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens.

Category:

Description

Die bekendste persoon wat ooit fisies in ‘n leeukuil beland het, is natuurlik Daniël. Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk in ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens.

Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons oor hoe ons moet optree IN daardie leeukuile.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die Leeukuile van die lewe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top