DVD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!

Home/DVD's (Afr)/DVD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!

DVD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!

R110.00

Is sonde dood as gevolg van Jesus se kruisdood, of moet ons nogsteeds heftig weerstand bied daarteen? Baie van die wêreld se probleme vandag, is bloot as gevolg van die feit dat sonde nie meer sonde genoem word nie.

Category:

Description

Is sonde dood as gevolg van Jesus se kruisdood, of moet ons nogsteeds heftig weerstand bied daarteen? Baie van die wêreld se probleme vandag, is bloot as gevolg van die feit dat sonde nie meer sonde genoem word nie. Maar wat is sonde werklik? Is dit net ‘n lang lys van moets en moenies? Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons rondom sonde, en hoe om daarmee te deel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top