DVD – Die Tien Gebooie. Vandag nog

Home/DVD's (Afr)/DVD – Die Tien Gebooie. Vandag nog

DVD – Die Tien Gebooie. Vandag nog

R110.00

Die argument wat so baie vandag onder baie Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”. Sluit dit dalk die Tien Gebooie ook in? Is ons vandag werklik “vry” van die Tien Gebooie, of is dit dalk steeds op ons van toepassing?

Category:

Description

En indien dit wel nog op ons van toepassing is, hoe sou die Bybel van ons verwag om dit vandag nog in ons daaglikse lewens toe te pas? Hierdie DVD poog om hierdie antwoorde slegs vanuit die Bybel self te beantwoord.

Geen spesifieke kerkdenominasie se standpunt word hierin opgeneem nie, maar word daar bloot gekyk na wat die Bybel bepaal, net soos dit daar staan, volgens 2 Korinthiërs 1:13.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die Tien Gebooie. Vandag nog”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top