DVD – Die Vrug van die Heilige Gees

Home/DVD's (Afr)/DVD – Die Vrug van die Heilige Gees

DVD – Die Vrug van die Heilige Gees

R110.00

Die Vrug van die Heilige Gees
Christene verwys graag vinnig na die vrug van die Heilige Gees in ons lewens. Maar weet ons altyd regtig wat daardie vrug behels?

Category:

Description

1) Die Vrug van die Heilige Gees
Christene verwys graag vinnig na die vrug van die Heilige Gees in ons lewens. Maar weet ons altyd regtig wat daardie vrug behels? Weet ons werklik waaruit dit bestaan en hoe ons dit in ons lewens moet toepas en uitlewe? Hierdie aspek word op hierdie DVD direk vanuit die Bybel bespreek en in gewone taal meer toegelig.

2) Vervolg ter wille van Sy Naam
Baie Christene verkeer onder die waan dat, as ek my hart vir Jesus Christus gee, gaan niks sleg my ooit weer tref nie, en dit sal vir altyd net maanskyn en rose in my lewe wees. Dit is totaal onwaar, aangesien die Bybel duidelik is dat ons wat vir Jesus kies, almal vervolg sal word ter wille van Sy Naam. Waar die vervolging vandaan sal kom, wie ons sal vervolg en hoe ons moet optree te midde van sodanige vervolging, word op hierdie DVD duidelik vanuit die Bybel bespreek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Die Vrug van die Heilige Gees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top