DVD – Doping/Vervulling met die Heilige Gees

Home/DVD's (Afr)/DVD – Doping/Vervulling met die Heilige Gees

DVD – Doping/Vervulling met die Heilige Gees

R110.00

Hierdie is seker een van die belangrikste onderwerpe in die Bybel, maar tog ook een wat die meeste kontroversie veroorsaak.

Category:

Description

Hierdie is seker een van die belangrikste onderwerpe in die Bybel, maar tog ook een wat die meeste kontroversie veroorsaak. Mense word selfs uit kerke gegooi, of bedank summier as gevolg van konflik oor hierdie onderwerp. Op hierdie DVD kyk ons wat sê die Bybel oor hierdie belangrike onderwerp, asook na vrae soos: moet ‘n mens in ‘n hemelse taal praat wanneer jy vervul is met die Heilige Gees?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Doping/Vervulling met die Heilige Gees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top