DVD – God woon nie (meer) in mensgemaakte tempels nie

Home/DVD's (Afr)/DVD – God woon nie (meer) in mensgemaakte tempels nie

DVD – God woon nie (meer) in mensgemaakte tempels nie

R110.00

Woon God vandag in ons fisiese kerkgeboue wat gereeld “die huis van die Here” genoem word? Of woon Hy in ons liggame wat tempels is van die Heilige Gees?

Category:

Description

Min Christene is bewus van die feit dat God hier op aarde eers in twee tabernakels gewoon het, en daarna in die fisiese tempel in die stad Jerusalem. Maar woon God vandag nog in sulke fisiese strukture, soos ons kerkgeboue?

Want die Bybel sê tog immers ONS is vandag die tempel van die Heilige Gees?

Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons hieroor.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – God woon nie (meer) in mensgemaakte tempels nie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top