DVD – Jesus kom weer, wees gereed (Wegraping en wederkoms) (3 DVD’s)

Home/DVD Omnibus (Afr)/DVD – Jesus kom weer, wees gereed (Wegraping en wederkoms) (3 DVD’s)

DVD – Jesus kom weer, wees gereed (Wegraping en wederkoms) (3 DVD’s)

R210.00

Wanneer mens in die koerante en tydskrifte lees van alles wat vandag in die wêreld gebeur, is daar bitter min mense, gelowig of ongelowig, wat nie glo dat IETS binnekort in die wêreld se geskiedenis MOET gebeur nie.  Wat is daardie IETS?

Category:

Description

Wanneer mens in die koerante en tydskrifte lees van alles wat vandag in die wêreld gebeur, is daar bitter min mense, gelowig of ongelowig, wat nie glo dat IETS binnekort in die wêreld se geskiedenis MOET gebeur nie.  Wat is daardie IETS? Dit is niks anders as die tweede KOMS van Jesus Christus, soos wat die Bybel al vir eeue reeds voorspel nie!

Op hierdie drie DVD’s word daar vanuit die Bybel en ook met verwysing onder andere na die antieke Hebreeuse huwelikseremonie, gekyk na die feit dat Jesus op ‘n stadium eers gaan kom VIR Sy heiliges (met die wegraping/wegvoering) en dan weer gaan kom MET Sy heiliges (tydens die wederkoms).

Ons kyk ook op hierdie drie DVD’s wat hier op aarde gaan gebeur tydens die 1000-jarige vrederyk.

Is JY gereed vir alles wat kom? En is jy bereid om selfs net te probeer vasstel of jy gereed is? Kyk dan gerus op hierdie drie DVD’s hoe duidelik is die Bybel hieroor.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Jesus kom weer, wees gereed (Wegraping en wederkoms) (3 DVD’s)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top