DVD – Jesus se karakter

Home/DVD's (Afr)/DVD – Jesus se karakter

DVD – Jesus se karakter

R110.00

1.) Heiligheid, Reinheid & Suiwerheid
Hoeveel Christene weet werklik wat die heiligheid, reinheid en suiwerheid wat Jesus van ons verlang, beteken?

Category:

Description

1.) Heiligheid, Reinheid & Suiwerheid
Hoeveel Christene weet werklik wat die heiligheid, reinheid en suiwerheid wat Jesus van ons verlang, beteken? Baie Christene wonder of dit enigsens nog nodig is om so heilig en suiwer te lewe as wat die Bybel bepaal, terwyl andere weer van mening is dat dit nie moontlik is om so heilig te lewe nie. Is jy bereid om uit te vind wat die Bybelse voorskrifte hieroor is, en jou eie lewe te meet aan daardie voorskrifte om te sien in hoeverre jy daaraan voldoen? Of nie?

2.) Nederigheid
Daar is nog te veel Christene wat onder die indruk is dat nederigheid gelykstaan aan patetiesheid. Dit was nog nooit wat die Bybel bepaal het nie, maar wel ‘n argument wat satan ons laat gebruik om ons te probeer weghou daarvan om so nederig soos Jesus te wil wees. Hy was so nederig dat Hy op Sy knieë gegaan het en Sy dissipels se voete gewas het, maar steeds het Hy daarna opgestaan en met die volle gesag van die Koning van die heelal gespreek. Dieselfde is vanuit die Bybel vir jou beskikbaar. Is jy bereid om so nederig te word soos Jesus?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Jesus se karakter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top