DVD – Mevrou, bewaar jou grondgebied

Home/DVD's (Afr)/DVD – Mevrou, bewaar jou grondgebied

DVD – Mevrou, bewaar jou grondgebied

R110.00

Mevrou, wat gebeur wanneer jou man in ‘n verkeerde verhouding betrokke raak? Veral as dit ook nog seksueel van aard is? Onttrek jy jou van jou man? Skei jy hom? Of baklei jy vir jou grondgebied? Want as jy nie jou grondgebied gaan opeis nie, sal satan seker maak dat die ander dame wel jou Godgegewe grondgebied oorneem. Kyk gerus wat sê die Bybel oor die rol van die vrou in gevalle soos hierdie.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Mevrou, bewaar jou grondgebied”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top