DVD – n Huweliksverhouding in Jesus se Liefde

Home/DVD's (Afr)/DVD – n Huweliksverhouding in Jesus se Liefde

DVD – n Huweliksverhouding in Jesus se Liefde

R110.00

Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af?

Category:

Description

Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af? Waar begin satan se aanval op die huwelik? Waarvoor moet ons versigtig wees en waarna moet ons oplet?

Op hierdie DVD word hierdie vrae direk vanuit die Bybel beantwoord.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – n Huweliksverhouding in Jesus se Liefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top