DVD – Neem ek aanstoot?

Home/DVD's (Afr)/DVD – Neem ek aanstoot?

DVD – Neem ek aanstoot?

R110.00

Min Christene weet, of besef, waaroor “aanstoot” werklik gaan. In Engels word daar selfs gepraat van “the spirit of offense” wat satan gebruik om mense mee aan te val.

Category:

Description

Min Christene weet, of besef, waaroor “aanstoot” werklik gaan. In Engels word daar selfs gepraat van “the spirit of offense” wat satan gebruik om mense mee aan te val. Is jy dalk ook skuldig daaraan dat jy aanstoot neem, of aanstoot gee? Want so baie mense in die wêreld val selfs weg van Jesus Christus af omdat hulle aanstoot geneem het by mede-Christene. Wat sê die Bybel oor hierdie belangrike onderwerp? Kyk gerus na hierdie DVD.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Neem ek aanstoot?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top