DVD – Pa en Dogter

Home/DVD's (Afr)/DVD – Pa en Dogter

DVD – Pa en Dogter

R110.00

Omdat daar so min in die Bybel geskryf word oor die verhouding tussen pa’s en hulle dgters, dink baie pa’s hulle hoef nie veel aandag te gee aan hulle verhouding met hulle dogters nie.

Category:

Description

Omdat daar so min in die Bybel geskryf word oor die verhouding tussen pa’s en hulle dgters, dink baie pa’s hulle hoef nie veel aandag te gee aan hulle verhouding met hulle dogters nie. Maar dit is baie beslis nie die Vader se bedoeling in Sy Woord nie. Kyk gerus op hierdie DVD wat die Bybel wel van pa’s verlang in hulle verhouding met hulle dogters, en dogters kyk gerus wat vra die Bybel van julle in julle verhouding met julle pa’s. Op hierdie DVD word hierdie belangrike verhouding bespreek met direkte verwysing na duidelike Bybelverse.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Pa en Dogter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top