DVD – Pa en Seun

Home/DVD's (Afr)/DVD – Pa en Seun

DVD – Pa en Seun

R110.00

In die Bybel kry ons ‘n baie goeie voorbeeld van hoe ‘n verhouding tussen ‘n pa en sy seun moet lyk. Waarna verwys ons? Natuurlik na die verhouding tussen God die Vader en Jesus Christus Sy Seun.

Category:

Description

In die Bybel kry ons ‘n baie goeie voorbeeld van hoe ‘n verhouding tussen ‘n pa en sy seun moet lyk. Waarna verwys ons? Natuurlik na die verhouding tussen God die Vader en Jesus Christus Sy Seun.

En tog, selfs al het ons hierdie goeie voorbeeld in die Bybel, wat tog so maklik is om na te volg, sukkel so baie pa’s om vandag gesonde verhoudings met hulle seuns te hê, en andersom. Hoekom is dit so? Is dit dalk omdat pa’s en seuns vandag nie meer weet wat die Bybel vir hulle elkeen bepaal nie?

Met direkte aanhalings vanuit die Bybel word daar op hierdie DVD gewys hoe God wil hê die verhouding tussen ‘n pa en sy seun moet lyk.

Hoe lyk jou verhouding met jou seun/s, pa? Hoe lyk jou verhouding met jou pa, seun?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Pa en Seun”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top