DVD – Profetiese Woord in die Bybel

R110.00

Hoe weet ons die Bybel is die enigste en regte boek om ons ewigheid op te vertrou?

Category:

Description

Hoe weet ons die Bybel is waar? Hoe weet ons dat dit die enigste en korrekte boek is om ons ewigheid op te bou?

Die antwoord lê bloot in die profetiese woord wat in die Bybel voorkom. Die Bybel is die enigste “heilige geskrif” op aarde wat profetiese woord bevat wat letterlik vervul is, en tans voor ons oë vervul word, op ‘n daaglikse basis.

Mag die inligting op hierdie DVD jou bemoedig en vrede gee oor die Boek waarin ons as Christene glo.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Profetiese Woord in die Bybel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top