DVD – Vergifnis

Home/DVD's (Afr)/DVD – Vergifnis

DVD – Vergifnis

R110.00

1.) VERGIFNIS BLY DIE SLEUTEL:
Soveel mense op aarde (selfs Christene) lewe daagliks met die vernietigende gevolge van onvergifnis en bitterheid in hulle lewens. En tog wil hulle nie die sleutel wat die Bybel aanbied, net vat en hulleself lossluit van daardie binding nie.

Category:

Description

Die sleutel bly vergifnis, en Jesus Homself het vir ons die voorbeeld kom stel van ware vergifnis, maak nie saak hoe seer mense ons gemaak het nie. Hierdie DVD gebruik slegs aanhalings vanuit die Bybel om hierdie wonderlike waarheid te bevestig.

2.) HOE LEES ONS DIE BYBEL? (En hoe hoor ons God se stem?)
So baie van ons wat onsself Christene noem, weet in baie gevalle nie HOE om die Bybel te lees, of hoe om God se stem te hoor nie. Met direkte aanhalings vanuit die Bybel self, asook getuienisse vanuit sy eie lewe, verduidelik die spreker hierdie baie belangrike aspek van kind-van-God-wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Vergifnis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top